Ek en jy het saam gestap Nou blyk ons tyd verby poplap Ek het aanhou vir jou wag En toe kom steel jy my glimlag en O my toekoms skielik koud Ek raak net so gou benoud Sonder jou En o my vlerke afgesny Ons tyd is so gou verby En ek verlang na jou Voel jy dan ook my trane? Ek roep na jou genade nader Voel jy dan ook my trane? Ek roep na jou genade nader Ek wou probeer Maar toe verloor ek jou meneer Kon net nie keer Ons het ons les geleer en Ek het ons tye saam ontleed Jy wil mos altyd vir my preek En dit het my gebreek Probeer my asem op te hou Ons tyd saam was net te gou Ek verlang na jou Voel jy dan ook my trane? Ek roep na jou genade nader Voel jy dan ook my trane? Ek roep na jou genade nader Genade nader Genade nader En ek lag en ek smag en ek verlang na jou sonlig En ek soebat en smeek so moeg voor gepreek En ek lag en ek smag en ek verlang na jou sonlig En ek soebat en smeek so moeg voor gepreek Genade nader. (Genade nader) Kom nader, nader. (Genade nader) Genade nader (Genade nader) Kom nader, nader Voel jy dan ook my trane? (Voel jy dan ook my trane?) Ek roep na jou genade nader Voel jy dan ook my trane? (Voel jy dan ook my trane?) Ek roep na jou genade nader Genade nader Genade nader