Ek weet jy soek n beter lewe En ek is altyd op die pad En ek wil ook n bietjie rustig raak Het die storm my gevat En ek het, baie op my kniee gebid Om te wees wie ek wil wees En ek Sou nooit gedink het ek sou vir so baie mense wees wie ek nou is nie Vir mense van asem Uitgebrande hout het ek my hande oor die kole en jyt n smile op jou Gesig In jou gedig het jy belowe Ek wil net hier by jou Wees Maar in liggaam en in gees het jy te swak geraak vir alles Ek het dit vir jou gelees so wel met asem Vir die mense van asem Ek wil weet of jy weet hierdie hart is te hard om te veg wie ek is Ek wil hou want onthou ek het die klippe gekou om te bou wat ek het Ek sal wag tot my stem hierdie ruit Toe wasem vir die mense van my asem Ek sal wag tot my stem hierdie ruit Toe wasem vir die mense van my asem Rustelose aande want jy weet ek is n dromer En ek stap baie in n veld tussen n duisend doring bome En my pad is uitgele om te sing wat ek Wil se nou hou jou jy nie meer vas nie En dis nie wie ons was nie So wel met asem Vir die mense van asem Soos die winde waai breek my hart hier saam die branders En die pad wat jy wil he is te net groot vir iemand anders En ek loop so lank alleen soos drome in die reen En ek is net vir jou geleen Waar gaan jy met my heen Kan ek net daar sit Vir die mense van asem Ek wil weet of jy weet hierdie hart is te hard om te veg wie ek is Ek wil hou want onthou ek het die klippe gekou om te bou wat ek het Ek sal wag tot my stem hierdie ruit Toe wasem vir die mense van my asem Ek sal wag tot my stem hierdie ruit Toe wasem vir die mense van my asem Ek wil weet of jy weet hierdie hart is te hard om te veg wie ek is Ek wil hou want onthou ek het die klippe gekou om te bou wat ek het Ek sal wag tot my stem hierdie ruit Toe wasem vir die mense van my asem Ek sal wag tot my stem hierdie ruit Toe wasem vir die mense van my asem