Ek dink aan jou voor ek dit hardop sê Ek onthou jou lyf as ek my kop neerlê Maar onthou jy nog die aande waar ons aan elke woord kon hang Onthou jy nog die dade waar ons die melkweg vas kon vang Ek dink aan jou as ek die stiltes voel Want ekke dink aan jou Want ekke dink aan jou Ja ek verlang na jou Want ekke dink aan jou Ja ek verlang na jou Ek hoor jou stem as ek die oggend proe Voel alles binne my wat steeds na jou soek Maar onthou jy nog die aande waar ek myself met jou kon deel Onthou jy nog die koue wat warm by ons sou teel Ek dink aan jou as ek saggies praat Want ekke dink aan jou Want ekke dink aan jou Ja ek verlang na jou Want ekke dink aan jou Ja ek verlang na jou Ek voel jou gewig wat teen my druk as ek sug Ek voel steeds jou asem wat in my nek kom rus Ek onthou jou nou meer as die aand wat jy hier kon rus Soek jou nou meer as al die tye wat ons saam kon kus Ek onthou jou mond as ek my lippe kner Want ekke dink aan jou Want ekke dink aan jou Ja ek verlang na jou Want ekke dink aan jou Ja ek verlang na jou Ja ek verlang na jou Ja ek verlang na jou Want ekke dink aan jou Ja ek verlang na jou (Ek verlang na jou) Want ekke dink aan jou Ja ek verlang na jou Ek verlang na jou Ek verlang na jou Ek verlang na jou Ja ekke dink aan jou Ek verlang na jou Ek verlang na jou