Jy nooi my in jou temple Ons sorg vir kerse vir die nag Vir jou lyf veel gebroke In n lovely little trance Het van koffie en n paar sigarette En die tyd van my die hemel Grytjies en n heilige wals Se my weer Oh, se my weer Se my weer Why's jou hartjie so seer Jy het stories oor Rome en Vienna En ek sweer jou lyf is daai katedraal Ons -------------------------- saggies En ek wil al jou deure oopmaak Jy is jig en veel van donker Jy is jig en veel van wys En ek sweer jy hou in my drome In jou donker snags Se my weer Oh, se my weer, Se my weer. Why's jou hartjie so seer. Ons almal is maar lost causes In 'n one way Babilon Queen Latifah op die ander lyn Terwyl jy biddend my gees terug veg. Jy is jig en veel van donker Jy is jig en veel van wys En ek sweer jys in my donker drome snags Se my weer Oh, se my weer, Se my weer Why's jou hartjie so seeer