Rosie jou wonde Het in my drome loop lê Tussen vier wit mure Het ek en jy gebid vir reën Maar jy sê ek kan nie verstaan nie Ek kannie want ek was nie daar nie Rosie jou wonde Het in my drome loop lê Rosie o Rosie Rosie Rosie van my Daar was duiwels en stof nou En al my gisters in splinters Wit lyne op die highway En die bottel ken my naam Maar jy sê ek kan nie verstaan nie Ek kannie want ek was nie daar nie Rosie jou wonde Het in my drome loop lê Rosie o Rosie Rosie Rosie van my Harmonica Solo Trek my in spoeg my uit Laat ons die reën loop ruik nou Jy is 'n profesie in 'n kopdoek As ek moet vlug van my lyf, sweet Rosie Maar jy sê ek kan nie verstaan nie Ek kannie want ek was nie daar nie Rosie jou wonde Het in my drome loop lê Rosie o Rosie Rosie Rosie van my