Tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Tafelberg Tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Tafelberg Die rawe op die telefoondrade Luister na die gesprek En vlug op die plek, Want tussen jou en my lê daar 'n berg Tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Tafelberg Tussen jou en my Lê daar 'n berg Lê daar 'n berg Tafelberg Outeniekwaberg se baard is nat Teen sy wang loop daar 'n traan "N Stroompie oor die pad, Maar tussen jou en my lê daar 'n bergSo sleep ek voort deur Meiringspoort Sonder jou en sonder 'n woord, Want tussen jou en my lê daar 'n berg Ja, tussen jou en my lê daar 'n berg