Ek soek jou in my wynglas, ek soek jou in my dop Jy loop hier rond in my kop Ek soek jou bietjie hier, ek soek jou bietjie daar Maar waar is jy my bok? Staan net n bietjie stil, ek wil jou vra Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma? Oh, ek soek jou in my burger, ek soek jou in my bun Jy maak my knieë lam Ek lief jou in die more, ek lief jou in die aand Maar waar was jy gistraand? Staan net n bietjie stil, ek wil jou vra Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma? Ek wil graag met jou praat, n duisend maak of wat Jy draai net om en laat spat Jy waai hier in, en jy waai weer hier uit Maak op jou mind en besluit Staan net n bietjie stil, ek wil jou vra Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma? ... Oh, ja staan net n bietjie stil, ek wil jou vra Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma? Oh, ek soek jou in my wynglas, ek soek jou in my dop Jy loop hier rond in my kop Ek soek jou bietjie hier, ek soek jou bietjie daar Maar waar is jy my bok? Maar waar is jy my bok? Oh, maar waar is jy my bok?