Kishore Kumar Hits

Jakkie Louw - Check, Check, Check lyrics

Artist: Jakkie Louw

album: Gemaak In SA


Check, check ...
Jy's 'n meisie van die Kaap, wat vreeslik baie praat en flirt
Haar naam is Girlie
Sy's lank, slank en blank, maar sy's nie my girl nie
Sy sal met jou 'mingle', want sy's altyd 'single'
Sy drink net Breezers, maar sy werk by Teazers, ek sweer
Check, check, check, check, hier kom sy weer
'N Blonde bom, bars deur die deur
Ek sê "check, check, check, check, hier kom sy weer
'N Blonde bom, bars deur die deur
Hier kom sy weer
Check, check, check, check, hier kom sy weer ...
Sy maak jou 'insane', maar jy weet, sy sal jou opeet
Jy sal aanhou try om daai ogies te draai, want jy's mos cool
Then you smell a rat, want Girlie gaan met 'n ander ou chat
Jy smile soos 'n fool, want sy's vreeslik cool
Check, check, check, check, hier kom sy weer
'N Blonde bom, bars deur die deur
Ek sê, "check, check, check, check, hier kom sy weer
'N Blonde bom, bars deur die deur
Hier kom sy weer
Check, check, check, check, hier kom sy weer ...
Jy's 'n meisie van die Kaap, wat vreeslik baie praat en flirt
Haar naam is Girlie
Ja, sy's lank, slank en blank, maar sy's nie my girl nie
Sy's nie my girl nie
Check, check, check, check, hier kom sy weer
'N Blonde bom, bars deur die deur
Ek sê, "check, check, check, check, hier kom sy weer
'N Blonde bom, bars deur die deur
Hier kom sy weer
Check, check, check, check, hier kom sy weer

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists