Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn,
Klein bietjie wyn vir my,
Klein bietjie wyn vir my,
Klein bietjie wyn vir my.
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn,
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou.
Ou Anna gee jou hand
Anna gee jou hand
Anna gee jou hand
Laat ek voel of die hart nog brand
Anna jy's my blom
Anna jy's my blom
Anna jy's my blom
Wat van die onderveld af kom
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn,
Klein bietjie wyn vir my,
Klein bietjie wyn vir my,
Klein bietjie wyn vir my.
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn,
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou.
Trôlskuit ry, ja jy moet trôlskuite ry,
Trôlskuite dat jy seesiek kry.
Maar bicycle ry, ja jy moet bicycle ry,
Bicycle ry dat jy mooi boude kry.
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn,
Klein bietjie wyn vir my,
Klein bietjie wyn vir my,
Klein bietjie wyn vir my.
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn,
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou.
Stap saam, stap saam deur my lewe
Stap saam deur Hanoverstraat
As die Moppies met kaparrangs daar saamsing
Môre gaan ons seaside toe
Beestevoete en 'n lekker afvaltjie
Kry ons in Hanoverstraat
As die Fafieman ons nommertjie uithaal
Dan hoor ons weer die Oubaas praat
Karoesie sê die wind waai tot onder in die Kaap
En die nonnies swaai die lyfies laat die kraaie gaap
Stap net 'n entjie en ek wys jou waar's die Kaap
Hier bo en onder langs my in Hanoverstraat
Die Ghommadromme klap daar in Hanoverstraat
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan
Die dienaar kom en hy se vir my
Japie hier, hierso moet jy bly
O alla Basie wat het ek gemaak
Toe kry ek sewe maande bo in Roelandstraat
O alla Basie wat het ek gemaak
Toe kry ek sewe maande bo in Roelandstraat
Sy dra die seventien kalbassie
Sy dra die seventien kalbassie
Sy dra die seventien kalbassie
O, sy dra die seventien kalbassie
Sy dra die seventien kalbassie
Sy dra die seventien kalbassie
As die geelperskereën veertien dae
In die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie
En dit reën bietjie-bietjie
En dit reën in die Wes Transvaal
As die geelperskereën veertien dae
In die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes
In die ketel val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes
In die ketel val
Huismoles in sy fles ...
Een, twee, drie, safe. vyf, ses
Boy van die suburbs gaan kuier vanaand.
Die langnaweek sak hy af Durbs
Toe en weer terug.
1000 c.c brul deur die lug.
Hy luister na Elvis
En die hartseer sonskynsusters.
Sussie speel ook saam
Op die Hawaiinghitaar.
Kabouter by die voorhek
En 'n vistenk in die sitvertrek.
Taai ding langs die sifdeur
Wat die goggas laat vrek.
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Gaan kuier vannaand
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Gaan die ysterperd staan
Поcмотреть все песни артиста