Kishore Kumar Hits

Worsie Visser - Ek's 'n Rekkie lyrics

Artist: Worsie Visser

album: Vroeteltreffers Uit Boesmanland/Gee Die Hond Wind


Ek is n rekkie en ek is rof
Die landmyne kan op my ontplof
My browns se pype is afgeknip
N scope visier om lekker te mik
O ek is n rekkie en as ek erf
N terrie se kopbeen om biltong op te kerf
O ek is n rekkie en ek is rof
Ek donner jou sommer innie stof
Ek is n haan vir elke hen
Hul wil almal my liefde wen
My kop is kaal my bek is los
Ek vry sommer n hond uit n bos
O ek is n rekkie en as ek erf
N terrie se kopbeen om biltong op te kerf
O ek is n rekkie en ek is rof
Ek donner jou sommer innie stof
Ek het n garage en ek werk hard
Die mense se eks baie ingat
Ek is n goosen in murg en been
Ek is my mamma se soetste seun
Maar ek is n rekkie en as ek erf
N terrie se kopbeen om biltong op te kerf
O ek is n rekkie en ek is rof
Ek donner jou sommer innie stof
Ek bly so lekker in my klip woestyn
Ons het diere en lekker brannewyn
N sopie hier en n sopie da
Ek is n kerkmens dis wragtig waar
Maar ek is n rekkie en as ek erf
N terrie se kopbeen om biltong op te kerf
O ek is n rekkie en ek is rof
Ek donner jou sommer innie stof

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists