Ekke is jonas Ekke het n bok Ekke het hul gekoop vir daardie bokke n klok Want die klok hy lui as die bok hy wei Dan ek hoor so mooi waar die bok hy bly Maar die skelm het gekom hy't die klok gesteel Hy't gevat n daardie klok by die bok se keel Nou ek sukkel so baie ek moet oppas die bok Nou wie het gevat daardie bok se klok Ja n wie het die dieng dong Wie het die klok Wie het die dieng dong Wie het die klok Wie het gevat hom daardie bokke se klok Ja wie het gevat daardie bok se klok Nou my bene is so kort van die redwilmatiek Ek voel n so sleg ja ek voel n so siek Nou ek sukkel so baie ek moet oppas die bok Wie het gevat daardie bok se klok Ja wie het die dieng dong Wie het die klok Wie het die dieng dong Wie het die klok Wie het gevat daardie bok se klok Ja wie het gevat hom daardie bok se klok Wie het die dieng dong Wie het die klok Wie het gevat hom daardie bok se klok Nou ek sukkel so baie ek moet opas die bok Wie het gevat hom daardie bok se klok Wie het die dieng dong Wie het die klok Wie het gevat daardie bok se klok Nou ek sukkel so baie ek moet oppas die bok Wie het gevat hom daardie bok se klok