Kishore Kumar Hits

Worsie Visser - Groenblare lyrics

Artist: Worsie Visser

album: Treffers van doerietyd…


Ou pieta was n wewenaar
O so diep in die sestig jaar
Sy vrou was skaar drie maande dood
Toe was ou pieta weer innie nood
Want n ou bok like mos groen blare
Groen blare - groen blare
Want n ou bok like mos groen blare
Hul tanne is mos klaar
O om weer n vrou te kry
Dit het ou pieta rond laat ry
Dit ry ook hie en dit ry ook da
Om die ou te sien spog was alte naar
Want n ou bok like mos groen blare
Groen blare - groen blare
Want n ou bok like mos groen blare
Hul tanne is mos klaar
Die dag by die begrafnis van sy vrou
Toe was ou pieta amper flou
Sy verdriet was groot sy hart so seer
In die graf wou hy spring hulle moes net keer
Want n ou bok like mos groen blare
Groen blare - groen blare
Want n ou bok like mos groen blare
Hul tanne is mos klaar
Hy trou toe met n spoggerige ding
Koop vir haar n diamant ring
Die ou was die ene vlam en vuur
Maar n rukkie daarna was hy oor die muur
Maar n ou bok like mos groen blare
Groen blare - groen blare
Want n ou bok like mos groen blare
Hul tanne is mos klaar
Want n ou bok like mos groen blare
Groen blare - groen blare
Want n ou bok like mos groen blare
Hul tanne is mos klaar

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists