Ek stap weer vandag Deur die veld, Maggie Om net te kan droom van jou ♪ Die stroom vloei nog sterk Soos ons liefde, Maggie Dit was so in dae van oud ♪ Die voëls se gesang Is nou stil, Maggie Hul draai in die hemel so blou ♪ Die blomme verwelk Sonder reën, Maggie Soos ek sonder liefde van jou ♪ Ja ek is alleen Nou en oud, Maggie My pas is veel stadiger nou My hare is silwer nie goud, Maggie Maar steeds dink ek altyd aan jou
Ek weet daardie tyd Is verby Maggie En nooit sal dit weer so kan wees
Maar vir my is jy hier Aan my sy, Maggie Soos jare lank reeds verby ♪ Ek weet daardie tyd Is verby, Maggie En nooit sal dit weer so kan wees
Maar vir my is jy hier Aan my sy, Maggie Soos jare lank reeds verby