Elke dag op my lewenspad Sien ek rose rondom my Soveel mense is nog bly In my drome As ek dieper staar, Is dit altyd daar En jy gee vir my jou hand Met die rose bring ek jou my dank Neem die rose vir jou, my lief En ek bring ook 'n liefdeslied 'N Bloerrooi roos om vir jou te sê Hoe diep my liefde lê Hierdie roos gee ek uit my hart En daarmee wens ek jou drome waar Met bloedrooirose sê aan jou Ek bly getrou Mag hierdie uur tog vir ewig duur Maar dit sou nie moontlik wees In jou oë sien ek reeds Die afskeids trane Tot 'n laaste groet, Tot ons weer ontmoet Laat die rose altyd bly As 'n teken van ons waardigheid Hierdie roos gee ek jou, my lief En ek bring ook 'n liefdeslied 'N Bloerrooi roos om vir jou te sê Hoe diep my liefde lê Hierdie roos gee ek uit my hart En daarmee wens ek jou drome waar Met bloedrooirose sê aan jou Ek bly getrou Hierdie roos gee ek jou, my lief En ek bring ook 'n liefdeslied 'N Bloerrooi roos om vir jou te sê Hoe diep my liefde lê Hierdie roos gee ek uit my hart En daarmee wens ek jou drome waar Met bloedrooirose sê aan jou Ek bly getrou Met bloedrooirose sê aan jou Ek bly getrou