Kishore Kumar Hits

Bles Bridges - Ek Sal By Jou Staan lyrics

Artist: Bles Bridges

album: Bles Se Grootste Treffers


Iemand het jou hart gebreek
Waarom is die liefde dan so wreed
En is jou oë die lig dalk verby
En vrees vir die eensaamheid
Nêrens is daar iemand wat jy vertrou
Niemand om jou hand vas te hou
Net soos 'n kind in 'n vreemde stad
So as die donker nag
Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê
Sal ek verstaan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlang is
Sal ek by jou staan
Jy wonder wat nou en waarheen
En more is vir jou so alleen
En is jou oë die lig dalk verby
En vrees vir die eensaamheid
Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê
Sal ek verstaan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlang is
Sal ek by jou staan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlang is
Sal ek by jou staan

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists