'N Skraal wind waai oor nghoenie bosse op die pad buite uniondale Elke paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil Met haar lang swart hare onder sekelmaan tuur sy oor die vlaktes haai En haar klere blink spookagtig saam en haar duim vra om haar op te laai En die kammanassie bergspook geil as hy klippe berg-af rol En die spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig sing Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo Die reisigers verby uniondale het haar dikwels opgelaai En verder aan so uit die niet verdwyn die wind wat waai So as jy saans in die langpad dwaal oor die paas se middernag Pasop vir die spook van die klein karoo, tensy jy gaan spoke jag En die kammanassie bergspook geil as hy klippe berg-af rol En die spookmeisie van uniondale wat duimry en droewig sing Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo