Hulle sê, Almal maak foute. Maar jou grootste fout, Was dalk ek. Maar oordat jy na soveel jare, Nog in my glo Dit maak jou foutloos vir my. Hulle sê, almal raak hartseer. Maar jou grootste trane, Was dalk oor my. Maar oordat jy na soveel jare Nog saam met my huil, Maak jou foutloos vir my. So hiers my hand, Die hand wat jou nooit weer wil los nie Hiers my hart, Die hart wat net jy kan verstaan. Hiers my lewe, Die lewe wat jy met my deel En nog in my glo, Maak jou foutloos vir my. Hulle sê die liefde is geduldig Maar jou grootste toets, Was dalk ek. Maar oordat jy Na soveel jare nog vir my lief is, Dit maak jou foutloos vir my. So hiers my hand, Die hand wat jou nooit weer wil los nie. Hiers my hart, Die hart wat net jy kan vertsaan. Hiers my lewe, Die lewe wat jy met my deel, En nog in my glo maak jou foutloos vir my. Hulle sê, Die liefde is 'n tuimel-trein. Maar jou grootste rolercoaster was dalk ek. Maar oordat jy, na soveel jare Saam met my in daai trein is, Dit maak jou foutloos vir my. So hiers my hand, Die hand wat jou nooit weer wil los nie. Hiers my hart, Die hart wat net jy kan vertsaan. Hiers my lewe, Die lewe wat jy met my deel En nog in my glo, maak jou foutloos vir my En nog in my glo, maak jou foutloos vir My