Kishore Kumar Hits

Jak de Priester - Roer Jou Voete lyrics

Artist: Jak de Priester

album: Die Liefde Los 'n Spoor

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer

Oh, roer jou voete, maar roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer
Want bokkie, ek en jy lê agter 'n toe deur en vry

Oh, bokkie, ek en jy lê agter 'n toe deur en vry
En jou pa sê vir my, ek moet maar liewer my ry hier kry
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Oh, roer jou voete, maar roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer
Hou my vas, swaai my rond, ek proe die liefde in jou mond

Jou pa kyk na my met vuur in sy oë, hy probeer my gedagtes lees
Maar jy't lankal my hart gesteel, al moet ek my lewe vrees
Want bokkie, lê agter 'n toe deur en vry
En jou pa sê vir my, ek moet maar liewer my ry hier kry
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Oh, roer jou voete, maar roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Oh, roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer
Hou my vas, en swaai my rond, ek proe die liefde in jou mond
Want bokkie, ek en jy, staan oral op die dansvloer en vry

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists