Kishore Kumar Hits

Jak de Priester - Kinders van die tyd lyrics

Artist: Jak de Priester

album: Strate van my Hart


Onthou jy nog die liedjie
Van Kinders van die wind
Toe daardie song geskryf was
Was ek nog maar 'n kind
En soos 'n kind maar is
Het ek saggies saam gesing
Sonder om ooit te wonder
Oor wat die digter ons wou bring
En elke keer as die wind waai
Het ek die liedjie begin sing
Gedink dis vir mense by die see
As die winde hul omring
Maar dinge was toe anders
Ons was net kinders van die wind
En êrens met die loop van tyd
Het die winde ons verbly
Maar nou's ons kinders van tyd
In ons PC's vas gevang
Met posters van Pink en Eminem
Wat soos gode om ons hang
Ons ken ook al die games
Wat die nuutste selfoon speel
Ons staan in vaste kringe
Om 'n sigaret te deel
Ons is kinders van tyd
Ons dra Diesel jeans vannand
Ek ontmoed jou by 'n shopping mall
Ons vlieg London toe die maand
Ons is kinders van die tyd
Wat ons hartseer weg kan jol
Ons sit on drome in 'n whiskey
Ons trust ons lewe met 'n pil
En soekers wat nooit vind nie
Kon ek ook nooit verstaan
As ons almal dan tog op kyk
Dan sien ons tog die maan
Maar die maan maak mense hartseer
Die maan maak mense bly
Die maan help in die donker
Om ander te verlei
En was ons maar vandag
Het swerwers sonder rigting
Eerder as 'n kind
In 'n drug verlore rigting
En was ons maar net soekers
Soekers wat moeilik vind
Of 'n kind met hart en siel
Soos vir kinders van die wind
Maar nou's ons kinders van die tyd
In ons pc's vas gevang
Met posters van Pink en Eminem
Wat soos gode om ons hang.

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists