Kishore Kumar Hits

Retief Burger - Die Hoogste Ere lyrics

Artist: Retief Burger

album: Alles


Aan die Een, aan die Lam, aan die Koning wat regeer
Aan die Seun, die Gesalfde, aan die opgestane Heer
Die hoogste ere, lof en aanbidding, verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig, verlossing kom net van ons God
Aan ons hoop, aan ons Redder vir die offer aan die kruis
Uit ons harte tot die hemele sal ons saam u glorie prys
So heilig, so waardig, so groot is u Naam
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists