Kishore Kumar Hits

Retief Burger - Give Thanks to the Lord (Live) lyrics

Artist: Retief Burger

album: Mighty Men Karoo - Lewendige Aanbidding


U liefde is 'n skuilplek
'N Skadu waar ons rus kan vind
Ek sal geen onheil vrees nie
Want U noem my U kind
Ek buig voor U my Koning
Ek hef my hande op na U
Ek loof die een by wie ek
By wie ek vrede vind
Onse Vader, in die hemel
Laat U Naam geheilig word
Laat U wil geskied
Ontmoet ons weer opnuut
En bou U koninkryk in ons
Soos in die hemel
So op die aarde
X2
Soos in die hemel
So hier by ons

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists