Kishore Kumar Hits

Retief Burger - Heilige Here lyrics

Artist: Retief Burger

album: Luidkeels Dieper


By U alleen is die woorde wat lewe gee
By U alleen is die vrede wat ons begeer
Ons oe is op U
Ons wag hier op U
U alleen
By U alleen word die donkerste nag verlig
By U alleen vind die soekende hart sy rus
Ons oe is op U
Ons wag hier op U
U alleen
Heilige Here ons loof en ons eer U alleen
Wie kan met U vergelyk
Heilige Here vir U sal ons lewe
Die een
By wie hierdie harte sal bly
Vir wie hierdie lofsang vereis
Helige Here
Dis U alleen
By U alleen is die antwoord op al ons vrae
By U alleen is die hoop wat ons in ons dra
Ons oe is op U
Ons wag hier op U
U alleen
Helige Here
Ons loof en ons eer U alleen
Wie kan met U vergelyk
Heilige Here vir U sal ons lewe
Die een by wie hierdie harte sal bly
Vir wie hierdie lofsang vereis
Heilige Here dis U alleen
En daar is geen ander wat eindeloos heers
Dis net U
U alleen
Helige Here ons loof en ons eer U alleen
Wie kan met U vergelyk
Oooh
Heilige Here
Vir U sal ons lewe
Die een
By wie hierdie harte sal bly
Vir wie hierdie lofsang vereis
Helige Here
Heilige Here
Helige Here
Dis U alleen

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists