Kishore Kumar Hits

Romanz - Sweef Soos 'n Arend lyrics

Artist: Romanz

album: 20 Goue Gospel Treffers


Sag, sag blink jou oe, uit jou gesig, gloei liefdeslig
Knus, knus in jou arms, heilig, veilig, warm
Ek het jou nodig, hier by my heeldag
Die wereld oorbodig, ons twee 'n taakmag
Niks kan on keer, hy's in beheer
Hy's ons weerman, stuurman, leidsman
Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou
So hoog, hoog bo die son
Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai
My lief, dis liefde se mag
Sprei, sprei maar jou vlerke
Daar's steeds 'n band, van hand na hand
Maak, maak my jou toevlug, roep my, soek my, spoedig
Saam is ons alles, leef ons uitbundig
Dit wat bedoel is, gee ons die beste
Niks kan on keer, hy's in beheer
Hy's ons weerman, stuurman, leidsman
Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou
So hoog, hoog bo die son
Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai
My lief, dis liefde se mag
Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou
So hoog, hoog bo die son
Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai
My lief, dis liefde se mag
My lief, dis liefde se mag

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists