Kishore Kumar Hits

Lucas Maree - Droomvrou lyrics

Artist: Lucas Maree

album: Plakboek


Ek soek nou vir jare al na haar,
Met 'n honger hart wat net nie wil bedaar nie. Sy' t my wakker wêreld skoon deurmekaar gemaak. Dan droom ek ook nog elke aand van haar
Maar ek weet ek ken die meisie wat daar staan en ek wens so ek kon nader aan haar gaan...
Hierdie is 'n liedjie net vir jou droomvrou
En ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
En ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou droomvrou dat ek jare lank gesoek het net na jou
Net nou die aand, toe kyk sy skielik om.
Ek moet erken ek was tot in my siel verstom, want die soektog na my droomvrou was verby en sy was toe allie tyd maar net jy!

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists