Op Walvisbaai lê my hart diep gesaai In sand so diep soos strome Ek kan onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare En se vir my groei my hart steeds by jou Jou water vul my are Nou wag ek hier so ver van jou Ek hoop die wind waai jou treug en gou Woestyne herriner my aan jou En goud, donker blou N hawe, waar drome kan aanbly En die see en die sand vir jou Op Walvisbaai Op Walvisbaai Op Walvisbaai is my siel diep gewoed En brand vol liefdes drome Ek wil onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare Woestyne herriner my aan jou En goud donker blou N hawe, waar drome kan aanbly Die see en die sand vir jou Woestyne herriner my aan jou En goud donker blou N hawe, waar drome kan aanbly die see en die sand vir jou Op Walvisbaai Op Walvisbaai Op Walvisbaai Op Walvisbaai