As jy slaap en die verdriete En selfs ons bitter liefde agterlaat, Is jy maar weer 'n argelose kind Met drome wind'rig oor jou mooi gelaat Moenie slaap nie, kyk! Agter die gordyne begin die dag dans Met n pou veer in sy hoed Ag, as die teer nag is jou arms lê, En sterlig oor jou hare skyn Is jy maar weer 'n dogtertjie weggedwaal Van huis en ouers en hul soete samesyn Moenie slaap nie, kyk! Agter die gordyne begin die dag dans Met n pou veer in sy hoed Ag, in jou slaap wil ek jou neem En aan my bors hou tot die môre myd Oor al die heuwels breek - wil ek jou neem En terugbring van jou eensaamheid. Moenie slaap nie, kyk! Agter die gordyne begin die dag dans Met 'n pou veer in sy hoed. Moenie slaap nie, kyk! Agter die gordyne begin die dag dans Met n pou veer in sy hoed Met n pou veer in sy hoed Met n pou veer in sy hoed