Gee my tog ñ antwoord op my vrae, Gee my net ñ leuse vir jonk suid afrika, Gee my tog ñ muur om teen te bid, Gee my nog ñ land om om te spit, Gee my net ñ teken om te glo, Sodat ek nooit weer hoef te kla, Oumense moenie in die water mors nie, die kinders wil dit drink Oumense moenie die plek opmors nie, die water is al stink Oumense weet julle nie ons is dors nie, Ons kan nie net leef van pap en wors nie Oumense moenie in die water mors nie, die kinders wil dit drink Miskien is daar n toekoms vir my volk Miskien is daar n ligpunt in die donkerwolk Miskien is daar nog reën wat kom, Miskien is daar ñ rede om te hoop Miskien is daar n plek om heen te loop Miskien is daar n stroom Wat helder vloei en skoon Miskien is daar n drif waar ek kan klere was en water skep Oumense moenie in die water mors nie, die kinders wil dit drink Oumense moenie die plek opmors nie, die water is al stink Oumense weet julle nie ons is dors nie, Ons kan nie net leef van pap en wors nie Oumense moenie in die water mors nie die kinders wil dit drink As ek eendag groot is sal ek graag n boer wil wees, Met n hele plaaas vol kinders wat almal mooi kan skryf en lees En ñ huisie met n skoorsteen en ñ kaggel waar die pap prut op die vuur Waar niemand ooit honger lei nie en niemand ooit buite bly nie En almal het n tuiste veilig hier, langs die vaalrivier Oumense moenie in die water mors nie, die kinders wil dit drink Oumense moenie die plek opmors nie, die water is al stink Oumense weet julle nie ons is dors nie, Ons kan nie net leef van pap en wors nie Oumense moenie in die water mors nie Oumense moenie in die water mors nie Oumense moenie in die water mors nie, die kinders wil dit drink Oumense moenie die plek opmors nie, die water is al stink Oumense weet julle nie ons is dors nie, Ons kan nie net leef van pap en wors nie Oumense moenie in die water mors nie, die kinders wil dit drink.