Ek kom te vinnig om die draai Toe skree die manne laat waai Toe sê my bakkie bye bye En toe braai ons 'n kraai Dit was Maandag by die werk En ek hou my ongemerk Op my arms uitgepass Maar skielik raas die baas Hy sê hy hou my dop, Baie mense soek my job Ek beter my gedra Hy sal my sommer maklik wegja Ek sê ek loop sommer nou Ek voel vere vir jou Ek haat hierdie plek Dis so vervelig ek wil vrek Ek vat vandag my laaste tjek Ek kom te vinnig om die draai Toe skree die manne laat waai Toe sê my bakkie bye bye En toe braai ons 'n kraai Ek was agter met my huur En die eienaar was suur Hy sê ek moet my goedjies pak Hy sê soos in die kontrak Ek sê ek loop sommer nou Ek voel vere vir jou Ek hou niks van hierdie plek Met sy krane wat so lek Ek wou al lankal trek Ek kom te vinnig om die draai Toe skree die manne laat waai Toe sê my bakkie bye bye En toe braai ons 'n kraai En toe braai ons 'n kraai (doen die kraaibraai) Ek kom te vinnig om die draai En toe braai ons 'n kraai My meisie wou my los Sy sê ek het haar tyd gemors Sy sê sy't meer as dit verdien Sy gee my nul uit tien Ek sê ek loop sommer nou Ek's anyway moeg vir jou Loop kry 'n ander ou by die landbouskou En kyk hoe lank hy hou Ek kom te vinnig om die draai Toe skree die manne laat waai Toe sê my bakkie bye bye En toe braai ons 'n kraai Ek kom te vinnig om die draai Toe skree die manne laat waai Toe sê my bakkie bye bye En toe braai ons 'n kraai En toe braai ons 'n kraai (doen die kraaibraai) Ek kom te vinnig om die draai En toe braai ons 'n kraai En toe braai ons 'n kraai (doen die kraaibraai) Ek kom te vinnig om die draai En toe braai ons 'n kraai