Kishore Kumar Hits

Die Melktert Kommissie - Erens in Afrikaans lyrics

Artist: Die Melktert Kommissie

album: Wonderwoorde


Anderkant die letters
En anderkant die lied
Het ek jou eens ontmoet
En feelings uitgegiet
Jy het my woorde uit die lug gepluk
En in 'n ry liefdevol en mooi rangskik
So kom speel saam met my poppekas
Kom ons skryf 'n dialoog
En maak ons daaraan vas
En dan droom ons in
Suiwer afrikaans
Die maan is ons straatlig
En die sterre ons kompas
Suiwer afrikaans
Die wind is ons vlerke
En die liefde ons droom tas
Jy kom klop aan my deur
Aan my hart en my geheue
Opgedress in ons moedertaal
Met? n boks rooiwyn en 'n lang verhaal
Loop ons die langpad
En jy hou my hand styf vas
En ons sing in suiwer
In suiwer afrikaans
So kom speel saam met my poppekas
Kom ons skryf 'n dialoog
En maak ons daaraan vas
En dan droom ons in
Suiwer afrikaans
Die maan is ons straatlig
En die sterre ons kompas
Suiwer afrikaans
Die wind is ons vlerke
En die liefde ons droom tas
Re

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists