Kishore Kumar Hits

Die Melktert Kommissie - Hier's Ek Weer lyrics

Artist: Die Melktert Kommissie

album: Wonderwoorde


-Verse
Ek kyk by my venster uit
En neem 'n halsoor-kop besluit
My mind haak vas
My drome dwaal
Ek wonder oor die vrae wat jy sou vra
En die vrae wat ek kon vra
Eks moeg gedink
En moeg gehuil
Hoekom sou ons als vir trane verruil
Joe silhoeët bly teen my muur
En jy hang in elke spasie
In elke uur
In elke glimlag wet my dag versier
-Chorus
Want hiers jy weer
Met jou foto teen my deur
Ek dink ek wil jou hê
Ek wens ek kon besluit
-Verse
Jy't ophou bel
Jy't ophou skryf
En jy was so lank terug by my huis
Die verskonings raak al langer
My hart klop vinniger en ek raak banger
Vir die kere wat jy sou kom
En ek woes vra: "wat gaan aan met ons?"
-Chorus
-Interlude
Maar ek onthou nog die dae
Wat ek en jy geloop het
Alleen op die strand
En woorde gedeel het
Die cause en effect
Van ons altwee se wense
Ons comments en judgements
Oor ander weird mense
Die sweet memory van ons annerversary
Met rose en wyn en soppy melodies
Ons spesiale sterre op ons spesiale plek
Het ons spesiale drome aan mekaar vasgewerk
Jou ma was altyd teen my
Maar dit is als okay
Want toe het jy nog opgekom
Vir jou en my
Movies, sms'e en ure lank vry
En jy vir my die trollie stoot
In die pick 'n pay
Ek wil jou hê
En ek sal jou kry
Ek het besluit
Al slaan jou ma
My drie maal op my kop
Dan staan ek op en dan kom ek
-Chorus
Weer hier's ek weer
Met my rooirok voor jou deur
Ek wil jou hê
En ek sal jou kry

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists