Net soos jy dit sê Is hoe ek dit wou hoor Jan jy 'n antwoord gee Ek staan en luister Soms is dit genoeg Soms soek ek meer Soms kan ek jou hoor selfs as jy fluister Kom die winter wind en weer Vloei die warm my are deur En ek wil glo in my bewussyn Net soos ek dink ek weet Het ek dit weer verkeerd Is daar lig in hierdie tonnel Is daar wysheid in die bondel Die grade van my woorde Word verlore in die wind En soos die wolke begin oorweeg Sal die suide son set voor die donker nag Hy antwoord my Antwoord my Kom die winter wind en weer Vloei die warm are deur En ek wil glo in my bewussyn Net soos ek dink ek weet Kom die winter wind en weer Vloei die warm my are deur