As die honger aan my maag kou Dan stap ek af in Schoeman en sny Koek oor die museum se gras Tot by die Kwikspar in Wessel straat Ń Ou Bob Dylan song blêr in my kop Terwyl my voetstappe - die ritme hou Die boemelaars knik beleefd vir my Net om te sê "hey" Heyyy Ons vertaan Karloos. Karloos in Arcadia en die wêreld ry Verby my Sê my jy kom terug, terug om te bly Waar is jy nou? Opgejack en gestrip vir party iewers lanks die pad Kon nie net ń alarm ingesit het nie Jou arm gat! Soggens verkyk ek my aan karre Soos wat ek wag om Pretorius te kruis Tot waar die Colben bus my oplaai in Kerkstraat Op die sitplek voor my lees ń tannie Weer haar klein kind se brief Oh oh vonkelverkietjie Links bo in die hoek Karloos Karloos in Arcadia en die wêreld ry verby my Sê my jy kom terug, terug om te bly Oooh want ek mis jou My rooi masjien Partymaal maak die wêreld nie vir my sin Nie maar dan steek ek maar nog ń sigaret op Ag want ek is karloos Karloos in Arcadia Sê my jy kom terug, terug om te bly Oooh want ek is karloos Karloos in Arcadia en die Wêreld ry verby my Sê my jy kom terug, terug om te bly My rooi masjien