Ek klop aan jou voordeur Jy jaag my weg Ek sing by jou venster Jy sê my sleg Ek weet dit was vyf uur in die oggend Maar dis al wanneer jou pa met die rottweilers gaan stap Ek weet jy wil my nie weer sien nie Maar jy weet ek kan ek jou nie weerstaan nie En ek weet ek moet dit laatgaan Maar ek hou net vir ingevul nog aan Ek sien jou elke dag maar jy groet nie terug nie Was Saterdae jou kar maar jou nooi my nooit in nie Ek weet jy dink ek staan nie 'n kans nie Ons is die enigste twee jong mense op die dorp Ek weet jy wil my nie weer sien nie Maar jy weet ek kan ek jou nie weerstaan nie En ek weet ek moet dit laatgaan Maar ek hou net vir ingevul nog aan Sy dra wit denim skoene en haar hare is vlegsels Jy lyk jaloers al steek jy dit Sy's die nuwe meise wat werk by die kooperaise, sy't my klaar genooi vir koffie vrydag aand Nou ek weet jy weet jy kan my nie weerstaan nie Maar jy weet ek wil jou nie weer sien nie Jy smeek my vir nog 'n kans Maar hy het jou kanse gehad