Ses jaar later en ons wag steeds vir, mekaar Dit was 'n rowwe tyd, die lewe was deurmekaar As ek my sin gekry het, was dinge nou baie anders Eks dankbaar ek is nie in beheer nie Ek sal nooit weer moed opgee nie Daars 'n kans ons kan saam oud word maar ons weet dit nie Dit is die moeite werd om aan te hou al wil ons nie