Jou glimlag sal die Son laat skyn Jou glimlag sal dat die reënwolke verdwyn Dit alles sien ek in jou glimlag Jou hart sal lewe gee Jou hart sal mense laat ophou skree Van soveel seer Soveel seer Ek wens jy kan sien wat ek sien Mooi is net 'n woord wat niks beteken nie Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Daar is nie woorde om jou te beskryf nie So ek kies eerder om stil te bly want Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Son skyn terwyl dit reën Eks in die middel van die donderweer Ek reën nie nat nie maar ek kry steeds seer Jy laat 'n reënboog in die middel van die nag verskyn En ek weet ek moet keer dat die kleur nie verdwyn nie Maar ek kan nie Want ek weet nie wat om te doen nie Ek wens jy kan sien wat ek sien Mooi is net 'n woord wat niks beteken nie Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Daar is nie woorde om jou te beskryf nie So ek kies eerder om stil te bly want Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Gee my hoop Gee my raad Ek kyk op na jou Gee my tog net die kans Om aan te hou Want die melodie Maak seerder as die waarheid Gee my hoop Gee my raad Ek kyk op na jou Gee my tog net die kans Om aan te hou Want die melodie Maak seerder as die waarheid Gee my hoop Gee my raad Ek kyk op na jou Gee my tog net die kans Om aan te hou Want die melodie Maak seerder as die waarheid Ek wens jy kan sien wat ek sien Mooi is net 'n woord wat niks beteken nie Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Daar is nie woorde om jou te beskryf nie So ek kies eerder om stil te bly want Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie Ek's nie die selle nie