Ek's opgewonde Dat ek jou kan leer ken Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen Die feit dat jy net my my wil praat sê vir my daars 'n kans Ek's opgewonde Dat ek jou kan leer ken Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daars 'n kans Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe Sou ek spyt gewees het As jy maar net geweet het wat ek wou sê Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het Ek nie met jou gepraat nie En ek sal myself nooit kon vergeef (Sou myself nooit kon vergeef) Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe. As jy maar net geweet het wat ek wou sê Kan iemand my dalk net verduidelik hoe ek by haar hart kan uitkom sonder 'n map Want vir ewig en altyd sal ek in spyt leef As ek nie my hart met haar kan deel As jy maar net geweet het wat ek wou sê Sou dan geweet het wat ek wou hê So leer my asseblief om myself te wees Ek hou van jou okay Lisa, deal daarmee.