Soms verloor ek rigting My ware Noord verdwyn, waar is jy? Soms voel ek verdwale In konkreet en sement, van rand en sent Soos die see wat nader trek die eggo van Jou stem Die ys hier om my hart laat breek, my aanspoor om te wen Maar ek kan nie net hier staan As die wêreld om my val In die oog van die storm, in die hart van jou seer Wanneer stilte oorverdowend raak jys nooit alleen Want ek en jy, is genoeg gemaak Om 'n verskil te maak Wat kan ek belowe Wat kan ek tog bied, ek het niks Golwe druis hier in my daar vloede in my siel Waar is jy? In die oog van die storm, in die hart van jou seer Wanneer stilte oorverdowend raak jys nooit alleen Want ek en jy is genoeg gemaak Om 'n verskil te maak. Om 'n verskil te maak. Om 'n verskil te maak. Soos die see wat nader trek, die eggo van Jou stem Die ys hier om my hart laat breek my aanspoor om te wen In die oog van die storm, in die hart van jou seer Wanneer stilte oorverdowend raak jys nooit alleen Want ek en jy is genoeg gemaak Om 'n verskil te maak Om 'n verskil te maak