Kishore Kumar Hits

Herman Kleinhans - Karoovlaktes lyrics

Artist: Herman Kleinhans

album: Kamer 4


Die Karoovlakte
Die karoovlakte sag oor die velde
Wyd dromend in eensaamheid
Sonstraal getint suis met 'n moe sug
Suis deur die avondlig
Slepend die wind, ver le die berge grou
Ver oor die wasige blou
Goud dlans ons son
Kaml die rustoneel, stilheid oor die algeheel
Sluimerend, droom
Ek kan dit nog onthou,
Ons stop in die Karoo en my ma haal 'n mandjie uit
Daar was tamatietoebroodjies, gekookte eiers en 'n fles koffie ook
Ons gaan sit toe onder die enigste boom wat ons daar kon vind
En ons hou piekniek in die doodse stilte
Die doodse stilte
En daar ver le die blouberge en my pa gaan sit
Op 'n Springbok sigaretdosie skryf hy dit neer:

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists