Kishore Kumar Hits

Herman Kleinhans - Net Jy Weet lyrics

Artist: Herman Kleinhans

album: Kamer 4


Net jy weet
Want ons paaie het gekruis en die hemel het gedruis
Elke antwoord 'n besluit maar net jy weet
NEt jy sal ooit weet.
Die tyd die voel dalk min maar hierdie is nog net die begin
Van ons storie, ons verhaal maar net jy weet
Net jy sal ooit weet.
Ek sal mos nooit die einde van daai gesprek vergeet nie
Ek sien nog steeds die nat op jou wang
Ek dink ons altwee was maar net bang...
Ek sal die staeltjies opmaak, wag jy net daar
Ek sal mos nooit daai dag kan vergeet nie
Ons het by 'n berg op gery
En agter op die klap van die bakkie
Het ons gesit met 'n bottel wyn
Ek sal die staeltjies opmaak, wag jy net daar

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists