Kishore Kumar Hits

Herman Kleinhans - As Die Son lyrics

Artist: Herman Kleinhans

album: Vir Megan


As die son vanaand gaan sak
Gaan 'n miljoen harte breek
As die waarheid braaf genoeg was
Om sy kop weer uit te steek
Dan sou ons dalk in vrede
Die mense in hierdie lewe kon genees
Maar ek is bang net soos jy
Vir dit wat kan gebeur
Wat as donker wolke kom
En jy staan sonder n geweer
Sal die goedheid in jou hart die (suurreën) vir n oomblik kan keer
Maar ek sou alles nou verruil
As ek net saam met jou kon huil
Ek sal klim in jou bed
Ek voel niks vir die res
Ons sal skaduwees oorrompel
En ons kan sien in die donker
Wie sal verstaan
En ons weet ons moet probeer
Maar dis so maklik om op te gee
Hoekom sal jy dan opstaan
As jy so bang is om te val
Ek is moeg vir die gesukkel
En ek is moeg vir die baklei
Wie sal verstaan

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists