Rabbedoe, rabbedoe 'N Man is nie 'n klip nie Rabbedoe, rabbedoe Die yuppies dans na jou toe Rabbedoe, rabbedoe Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie Bietjie-bietjie liefkry nie? Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie Bietjie-bietjie liefkry nie? Sien jy die lyfie, die sexy denim lyfie? Sien jy hoe dans sy daar waar sy die beat kan hoor? Want sy's die kring se koninging Wat lamme na die slagting bring En al die yuppies noem haar hartlam in haar oor Sien jy die bene, die lang skraal denim bene? Sien jy hul almal staan, met asems weggeslaan? Die Mona Lisa manne-teazer Cleopatra terg vir Ceasar En almal kan haar lyf se taal verstaan Rabbedoe, rabbedoe 'N Man is nie 'n klip nie Rabbedoe, rabbedoe Die yuppies dans na jou toe Rabbedoe, rabbedoe Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie Bietjie-bietjie liefkry nie? Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie Bietjie-bietjie liefkry nie? Sien jy die yuppies, Dis die pappies met die stappies Hul Duitse ossewaens is voor die deur parkeer Sy maak hul lam, sy terg hul tam Emosies word erg aangeklam Naar sy kan hierdie ding van kleins af uitsorteer Sien jy hoe fluister hul Mauritius klink delicious? Maar die motiewe van die yuppies Klink suspicious en vaag Hulle wil vir haar op apro hê Maar sy wil net vir almal sê Hul score by haar net vreemde lipstick op die kraag Rabbedoe, rabbedoe 'N Man is nie 'n klip nie Rabbedoe, rabbedoe Die yuppies dans na jou toe Rabbedoe, rabbedoe Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie Bietjie-bietjie liefkry nie? Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie Bietjie-bietjie liefkry nie? Rabbedoe, rabbedoe 'N Man is nie 'n klip nie Rabbedoe, rabbedoe Die yuppies dans na jou toe Rabbedoe, rabbedoe Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie Bietjie-bietjie liefkry nie? Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie Bietjie-bietjie liefkry nie?