As die geelperskereën veertien dae in die boorde val En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie En dit reën in die Wes Transvaal As die geelperskereën veertien dae in die boorde val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perskebrandewyn Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein Die oompie kerf die pitte en hy sit die helm op Hy smeer hom toe en stook hom, en hy hou die voorloop dop As die geelperskereën veertien dae in die boorde val En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie En dit reën in die Wes Transvaal As die geelperskereën veertien dae in die boorde val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perskebrandewyn Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein Die oompie van die Mampoerbelt kry lekker tot in sy toon Die boere bestel sy vaatjies sommer so oor die foon As die geelperskereën veertien dae in die boorde val En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie En dit reën in die Wes Transvaal As die geelperskereën veertien dae in die boorde val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perske brandewyn Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein Dis boere medisyne dié, hy kan ook vir jou moor Die engelsman vat net een sluk en hy val skoon agteroor As die geelperskereën veertien dae in die boorde val En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie En dit reën in die Wes Transvaal As die geelperskereën veertien dae in die boorde val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val