Elke aand droom ek van n different boud Die eerste boud is n hoeneboud Die tweede boud is n beesteboud Maar die derde boud is almiena se boude Boude Lekke lekke lekke hoeneboude Boude Lekke lekke lekke beesteboude Die boat wat ry Sal jy sal jy sal jy in die water kry Wat jy wil hê Is die boud wat da by jou lê O ek droom ek vat aan almiena se boud Die linker boud was net n bietjie koud Haar regter boud maak my so benoud Toe eet ek ma liewer die hoene se boud Oe... boude Lekke lekke lekke hoeneboude Boude Lekke lekke lekke beesteboude Oe... die boat wat ry Sal jy sal jy sal jy in die water kry Wat jy wil hê Is die boud wat da by jou lê Oe... toe ek wakke skrik toe kyk ek rond Die komberse lê almal op die grond Dis drome drome wonderlike droom Dis n droom van baie boude Boude Lekke lekke lekke hoeneboude Boude Lekke lekke lekke beesteboude Die boat wat ry Sal jy sal jy sal jy in die water kry Wat jy wil hê Is die boud wat da by jou lê Ou anna jordaan jou kaalkop koraan Jou seebrak het anna vir sewe man gestaan Anna se ma het so baie gehuil Toe stuur sy vir anna na die barrydale En da kry sy toe vir swanepoel En hy wou so graag aan haar voetjie voel En pleks dat anna vir hom laat betaal Laat sy vir swanepoel ha skoentjies afhaal En miesies mocke het dwarsdeur die sleutelgat geloer Toe sien sy vir anna met sewe manne koekeloer Jukskei speel boomklim toutrek Allerhanne dinge ends odds