Hier sit die manne in die Royal hotel
Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk 'it met nog so 'n doppie daar?
Ken julle vir Duppie, sy bynaam is dop
Hy het vir die Springbokke 'n doel geskop
'N Leë bierblik, kan hy maklik platdruk
Met net een hou, teen sy groot voorkop
Nou stel ek voor, my ou vriend Fanie
Daar's niks te wêreld, wat Fanie pla nie
Ontmoet hom in die straat, en sê "hoe gaan 'it ou maat?"
Sê Fanie "nee kannie kla nie"
Ma' hier sit die manne in die Royal hotel
Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk 'it met nog so 'n doppie daar?
En hier sit die speurder, Sersant de Kok
Hy drink sy Whiskey, so on the rocks
'N Koel komkommer, ons noem hom op sy nommer
Hy's double-o double-o seven - de Kok
Hier sit die manne - hier sit die manne
Hier sit die manne - hier sit die manne
Ja, hier sit die manne in die Royal hotel
Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk 'it met nog so 'n doppie daar?
En van die Noord-Weste, kom Karel Bester
Dra kortmou hemp, en 'n khakibroek
Lank terug gebore, hare kort om sy ore
Hy's lief om te lag, hy's lief om te vloek
Hie' langs die till, sit 'n man so stil
Daar's trane in sy oë
Hy sê hy's die baas, van 'n bankrot plaas
Nie ver in die Klein Karoo
Maar dis lekker, dis lekker, dis tog te lekker hier
Musiek op die draadloos, en skuim op my bier
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar?

Other albums by the artist
Alles Vannie Beste
1996 · album
Kwaai
1984 · album
Digital Alchemy
2023 · single
Wakkerslaap
2017 · album
Deja Vu
2015 · single
Hemel & Aarde
2007 · album
Huistoe
2004 · album
Similar artists
Robbie Wessels
Artist
Bok Van Blerk
Artist
Mathys Roets
Artist
Anton Goosen
Artist
Worsie Visser
Artist
Ddisselblom
Artist
Beeskraal
Artist
David Fourie
Artist
Dozi
Artist
Jan Blohm
Artist
Koos Du Plessis
Artist
Lucas Maree
Artist
Piet Botha
Artist
Jak de Priester
Artist
Valiant Swart
Artist
Jakkie Louw
Artist
Koos Kombuis
Artist
Nicholis Louw
Artist
Chris Chameleon
Artist