David Kramer - Stoksielalleen lyrics
Artist: David Kramer
album: Alles Vannie Beste
Ek vra vir Tillie, ma' Tillie sê sy willie
Miskien wil ha' sussie, ma' ha' sussie issie lussie
Toe dink ek aan Vossie, ma' Vossie is okkie lossie
Ek smeek toe vi' Hannie, ma' Hannie sê sy kannie
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Oh, stoksielalleen op n Saterdagaand
Ek ga' na ou Fanie, ma' Fanie hy's nie da' nie
Toe vra ek vir Manie, ma' Manie willie ganie
Ek bel toe vir Thysie, Thysie het n meisie
Toe loop ek na Gysie, ma' Gysie hysie tuisie
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Oh, stoksielalleen op n Saterdagaand
Ma' ek wil dans, dans, dans
Kan n man dan nie?
Oh, dans, dans, dans
Tot my hemp uithang
Ek wil dans, dans, dans
Op n Saterdagaand
Oh, more staan ek vroeg op, om vis te ga' vang
Ekke nooi toe vi' Rita, ma' Rita sy sê vergeet ma'
En wat nou van ta' Hessie, ma' dis buite die kwessie
Toe hoor ek by Monkey, Monkey sê nee dankie
Nou wag ek vi' Kitty, ma' Kitty sê sy wettie
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Oh, stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, oh, stoksielalleen
Oh, stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Ai, stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op n Saterdagaand
Hie' sit ek stoksielalleen, oh, stoksielalleen
Stoksielalleen op n sSaterdagaand

Other albums by the artist
Klassic Kramer
1996 · album
Kwaai
1984 · album
Digital Alchemy
2023 · single
Wakkerslaap
2017 · album
Deja Vu
2015 · single
Hemel & Aarde
2007 · album
Huistoe
2004 · album
Similar artists
Robbie Wessels
Artist
Bok Van Blerk
Artist
Mathys Roets
Artist
Anton Goosen
Artist
Worsie Visser
Artist
Ddisselblom
Artist
Beeskraal
Artist
David Fourie
Artist
Dozi
Artist
Jan Blohm
Artist
Koos Du Plessis
Artist
Lucas Maree
Artist
Piet Botha
Artist
Jak de Priester
Artist
Valiant Swart
Artist
Jakkie Louw
Artist
Koos Kombuis
Artist
Nicholis Louw
Artist
Chris Chameleon
Artist