O die winter wind Wat oor ons wêreld waai En die donker stêr Wat in die hemel draai En 'n teken langs die pad Wat vorentoe bedui Hier's die einde van jou drome Hier kom jy nooit verby En jy besef terdee Jou laaste kans verdwyn Want jou gees is moeg En jou liggaam pyn Dan kom ek vir jou haal Dan kom ek vir jou sê Ek sy? My vriend, o my vriend Ons moet nooit gaan lê Tot die bitter end Tot die son uitbrand Tot die see opdroog Anderkant die verste anderkant Al staan ek alleen Sal ek nooit gaan lê Ek sal steeds hier staan Vir jou die waarheid sê Staan my by, my bra, staan my by, my bra Skouer aan skouer Sy aan sy Staan my by, my bra, staan my by, my bra Skouer aan skouer Sy aan sy Ek sien, ek sien, Ek sien die verste anderkant Ek sien, ek sien, Ek sien die verste anderkant Hier kom ek vir jou haal Hier kom ek vir jou sê Ek sê nee, nee, nee Ons sal nooit gaan lê Tot die bitter end