Kishore Kumar Hits

Anna Davel - La Vie en Rose / Die Lewe in Rose lyrics

Artist: Anna Davel

album: JAN Soundtrack


Sy oë laat my wange bloos
En sy glimlag bly ontwyk
Verewig vasgevang in tyd
'N Foto van wie ek bemin
Sagte arms sagte woorde
Wat my toevou en
Die wêreld blom vol rose
Elke dag vertel hy stories
Wat my bly betower
En my hart verower
Vreugde wat mens selde kry
Beloftes wat sal bly
Want liefde blom in my
Net hy vir my en ek ewig vir hom
Ons by mekaar tot ewigheid kom
Met die eerste oog opslag
Ons liefde diep in my
En blom die dag
Vreugde wat mens selde kry
Beloftes wat sal bly
Want liefde blom in my
Net hy vir my en ek ewig vir hom
Ons by mekaar tot ewigheid kom
Met die eerste oog opslag
Ons liefde diep in my
En blom die dag
Quand il me prend dans ses bras
Il me par-le tout bas
Je vois la vie en rose
Il me dit des mots d'a-mour
Des mot de tous le jour
Et çam'fait quel—que chose
When you press me to you heart
I'm in a word apart
A world where roses bloom
C'est lui pour moi, moi lui dans lavie
Il me l'a dit me l'a juré pour lavie
Give your heart and soul to me
And life will always be lavie en rose

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists