Kyk, maar die son het in jou oë geskyn Jy was verblind, maar steeds maak jy jou reëls Want jy's aangestel Voel, maar die vrees het uit jou vel verskyn Jy was verdoof, maar steeds maak jy jou reëls Want jy's aangestel Sien, maar die seer het uit jou oë geskyn Die son het in jou hart verdwyn Jy sou 'n plan beraam Om weer op te staan Voor jou oë is alles verby Net jou spoor het oorgebly Hemel op aarde Die son in die see Selfs jou skepe gee nou mee Voor jou oë is alles verby Voor jou oë Alles verby