Ek hoor die wêreld brand al weer Ek sien die aarde disintegreer Die noorde het die reën gesteel Hul dade het hierdie land verniel Ek stap met my masjiengeweer Om te oordeel wat jy vra Ek treur oor my amerika Die son sak neer oor haar My asem word met sand gesif My longe nat en swaar Die gif het al my bloed bereik Ek tel my laaste dae Vir vrede Vir almal Ek sien ons het 'n kans verbeur Die konings het met ons god gespeel Hul woorde is van sin beroof Die skade is in die nuus geloof Ek stap met my masjiengeweer Om te oordeel wat jy vra Ek treur oor my amerika Die son sak neer oor haar My asem word met sand gesif My longe nat en swaar Die gif het al my bloed bereik Ek tel my laaste dae Vir vrede Vir almal Na die dood Van almal