Net 'n bietjie geloof en liefde Net 'n bietjie samesyn Net 'n bietjie kry van myne Drink 'n bietjie van my wyn Net 'n bietjie sonneskyn Elke keer as jy die deur instap Net 'n bietjie dans met my Want dans is al wat oorbly Net 'n bietjie hoop en liefde Net 'n bietjie hart en bloed Net 'n bietjie stop en luister Staan 'n bietjie stil en loer Sing 'n bietjie lank sal hy lewe Soos 'n spikkel in die son verskyn Net 'n bietjie gedenk aan my nou Vir elke mens in die groot verdwyn Net 'n tydjie om saam te stap Is dit jy wat aan my hart kom klop Sit jou arms om my lyf Want dans is al wat oorbly Hoe kan 'n mense dan lewe Hoe kan 'n mens bestaan As jy jou asem asem ophou? Net 'n briesie vars lug Net 'n teugie asem in Net 'n bietjie loop langs my In die veld in die son die wye wêreld in Net 'n bietjie sonneskyn Elke keer as jy die deur instap Net 'n bietjie dans met my Want dans is al wat oorbly Net 'n bietjie geloof en liefde Net 'n bietjie sonneskyn Net 'n bietjie hand in myne Net 'n bietjie in jou oë kan kyk Net 'n tydjie om saam te stap Is dit jy wat aan my hart kom klop Sit jou arms om my lyf Want dans is al wat oorbly Hoe kan 'n mense dan lewe Hoe kan 'n mens bestaan As jy jou asem ophou Hoe kan 'n mense dan lewe Hoe kan 'n mens bestaan As jy jou arms toevou As jy jou asem ophou